Die Pos front page
HOME / VOORBLAD

NEWS/NUUS

DIARY/DAGBOEK

HAPPENINGS
JOLIFIKASIES

WEATHER/WEER

SMALLS / KITSGIDS

FARMING/BOERDERY

LETTERS/BRIEWE

TITBITS/ONS HOOR

STOP
CRIME/MISDAAD

SPORT

WOMEN/VROUE

RECIPES/RESEPTE
INDEX/INDEKS

CONTACT US
KONTAK ONS

EMERGENCY NUMBERS
NOODNOMMERS

CHILDREN'S FUND
KINDERFONDS


Non-Java Browsers: Back to recipe index

Wilna's Egg Surprise
Wilna se eierverrassing

Wilna du Plessis of Nylstroom served for several years as chairperson of Dinamic Young Ladies, an organisation for young women between ages 18-40. She has a feast of an egg-dish, which is extremely popular at champagne breakfasts. It can be prepared the previous night.
Wilna du Plessis van Nylstroom was lank voorsitter van Jong Dames Dinamiek (JDD), 'n organisasie vir vroue tussen 18 en 40. Sy het 'n heerlike eiergereg wat ideaal vir 'n vonkelwyn-ontbyt is. Dit kan al die vorige aand voorberei word.

Ingredients:
3 slices white bread
8 eggs
500ml milk
1ml mustard powder
125g bacon, cut in small pieces
100g cheddar, finely grated
2ml salt
freshly grounded black pepper
50g grated cheese and paprika for decoration

Method:

  • Break bread in pieces and soak in the milk. Put mixture in microwave oven on HIGH for 4-5 minutes (or let it simmer on stove for 3 minutes).
  • Squash bread with a fork and add bacon.
  • Whip eggs well and add mustard, salt and pepper.
  • Pour egg-mixture into milk-mixture and then add 100 g cheese.
  • Scoop mixture in casserole and decorate with cheese and paprika.
  • Bake for 30-35 minutes in pre-heated oven at 180ºC.
  • Serve warm. Enough for 8-10 people.
  • Bestanddele:
    3 snye wit brood
    8 eiers
    500ml melk
    1ml mosterdpoeier
    125g ontbytspek, gesny in klein stukkies
    100g cheddar, fyn gerasper
    2ml sout
    vars gemaalde swart peper
    50g gerasperde kaas en paprika vir versiering

    Metode:

  • Breek brood in stukkies en week in melk. Sit mengsel vir 4-5 minute in mikrogolfoond by HOOG of laat dit vir 3 minute op die stoof prut.
  • Druk brood fyn met 'n vurk en voeg ontbytspek by.
  • Klits eiers goed en voeg mosterd, sout en peper by.
  • Gooi eiers by melkmengsel en voeg dan 100g kaas by.
  • Skep mengsel in oondbak en versier met kaas en paprika.
  • Bak vir 30-35 minute in voorverhitte oond by 180ºC.
  • Bedien warm. Genoeg vir 8-10 mense.