Ingredients:
500g self-raising flour
1 packet ox-tail soup powder
1ml salt
1ml cayenne pepper
125ml grated Cheddar cheese
500ml buttermilk
Method:
Mix all the ingredients and scoop into a greased flat-bottomed pot or a greased breadpan.
Bake for one hour between coals or for 45 minutes in a pre-heated oven at 180°C.
Variations:
Replace the ox-tail soup powder with brown onion soup powder.
Replace the cayenne pepper, cheese and buttermilk with 1 can of beer.
|
Bestanddele:
500g bruismeel
1 pakkie beesstertsopoeier
1ml sout
1ml rissiepeper
125ml gerasperde Cheddarkaas
500ml karringmelk
Metode:
Meng al die bestanddele en skep in ’n gesmeerde platboompotjie of in ’n gesmeerde broodpannetjie.
Bak sowat 1 uur tussen die kole of 45 minute in ’n oond by 180°C.
Variasies:
Vervang die beesstertsoppoeier met bruin uiesoppoeier.
Vervang die rissiepeper, kaas en karringmelk met 1 blikkie bier.
|