Ingredients:
1 tin condensed milk
½ cup wine
2½ tablespoons gelatine
1 packet strawberry jelly
Method:
Soak the gelatine in ½ cup cold water en then dissolve in 1 cup boiling water. Let it cool down. Stir in the condensed milk and then the wine.
Pour in a flat square dish. Put in refrigerator to set.
Dissolve jelly powder in 2 cups boiling water and let it cool down.
Cut the set mixture in squares and add to the jelly. Put in refrigerator to set.
Serve with custard or whipped cream.
|
Bestanddele:
1 blikkie konsensmelk
½ koppie wyn
2½ eetlepels gelatien
1 pakkie aarbeijellie
Metode:
Week die gelatien in ½ koppie koue water en los op in 1 koppie kookwater. Laat afkoel en roer eers die kondensmelk en dan die wyn in.
Laat dit stol in 'n vierkantige plat bak.
Maak die jellie aan met 2 koppies kookwater en laat afkoel.
Sny die gestolde mengsel in blokkies en voeg by die aarbeijellie. Laat dit stol.
Bedien met vla of geklopte room.
|