Ingredients:
1kg rice
1¼ litres water
50g saffron
2 sweet red peppers
2 sweet green peppers
1 tablespoon garden peas
100g sliced mushrooms
1 large onion
10g chopped parsley
6 tomatoes
oil for frying
Method:
Cook rice and fold in the saffron.
Slice the red pimentos and green peppers finely. Chop the onion roughly, and cut the tomatoes into six.
Heat the oil in a pan and fry the onion for one minute. Do not colour.
Add the rest of the ingredients to the onion and fry gently for one minute.
Fold all these ingredients into the rice.
|
Bestanddele:
1kg rys
1¼ liter water
50g saffraan
2 rooi soetrissies
2 groen soetrissies
1 eetlepel vars ertjies
100g gesnyde sampioene
1 groot ui
10g gekapte pietersielie
6 tamaties
braaiolie
Metode:
Kook rys en vou saffraan in die rys in.
Sny die soetrissies in klein stukkies. Sny die ui grof en verdeel elke tamatie in ses stukke.
Verwarm olie in pan en braai die uie vir een minuut. Dit moenie verkleur nie.
Voeg res van die bestanddele by en braai liggies vir een minuut.
Vou al die bestanddele in die rys in.
|