Ingredients:
100ml honey
60ml lemon juice
50ml orange juice
1 orange skin (finely grated)
45ml sunflower oil
20ml white wine-vinegar
5ml mustard powder
pinch of salt
pinch of freshly grounded black pepper
Method:
Pour all the ingredients in a glass bottle of at least 275 ml.
Seal the bottle and shake well.
Store in the fridge.
|
Bestanddele:
100ml heuning
60ml suurlemoensap
50ml lemoensap
1 lemoen se skil (fyn gerasper)
45ml sonneblomolie
20ml wit wynasyn
5ml mosterdpoeier
knippie sout
knippie vars gemaalde swartpeper
Metode:
Gooi al die bestanddele in 'n glasflessie van minstens 275 ml.
Verseël die flessie en skud deeglik.
Bêre in 'n yskas.
|