Die Pos front page
HOME / VOORBLAD

NEWS/NUUS

DIARY/DAGBOEK

HAPPENINGS
JOLIFIKASIES

WEATHER/WEER

SMALLS / KITSGIDS

FARMING/BOERDERY

LETTERS/BRIEWE

TITBITS/ONS HOOR

STOP
CRIME/MISDAAD

SPORT

WOMEN/VROUE

RECIPES/RESEPTE
INDEX/INDEKS

CONTACT US
KONTAK ONS

EMERGENCY NUMBERS
NOODNOMMERS

CHILDREN'S FUND
KINDERFONDS


Non-Java Browsers: Back to recipe index

Mussel Soup — Mosselsop

Mussel is the common name for bivalve mollusks belonging to the marine family Mytilidae and to the freshwater superfamily Unionacea. In any case, mussel sounds more edible.

Mossel is die gewone naam vir bivalve mollusks, wat lid is van die seefamilie Mytilidae en die varswater superfamilie Unionacea. Maar dit terloops, want mossel klink meer eetbaar.

Ingredients:
185g mussels (1 tin)
2 rindless bacon strips, chopped finely
1 green pepper, chopped
1 medium onion, chopped
60ml chives, cut in rings
salt and freshly grounded black pepper to taste
pinch of dried thyme
450g cream of mushroom soup (1 tin)
30ml fresh, finely chopped parsley
185g small pink shrimps, drained (1 tin)

Method:

  • Drain the mussels and keep the liquid.
  • Saute the bacon, green pepper, onion and chives for about 4 minutes.
  • Add the salt, pepper and thyme.
  • Add the mushroom soup and drained mussel liquid.
  • Heat the mixture to boiling point.
  • Add the parsley and pink shrimps and serve immediately.
  • Bestanddele:
    185g mossels (1 blik)
    2 swoerdlose spekvleisrepies, fyn gesny
    1 groen soetrissie, gekap
    1 middelslag ui, gekap
    60ml grasui, in ringetjies gesny
    sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
    knippie gedroogde tiemie
    450g sampioenroomsop (1 blik)
    30ml vars, fyn gekapte pietersielie
    185g klein pienk garnale, gedreineer (1 blik)

    Metode:

  • Dreineer die mossels en behou die vloeistof.
  • Soteer die spekvleis, soetrissie, ui en grasui ongeveer 4 minute lank.
  • Voeg sout, peper en tiemie by.
  • Voeg die sampioenroomsop en gedreineerde mosselvloeistof by.
  • Verhit die mengsel tot kookpunt.
  • Voeg die pietersielie en pienk garnale by en bedien dadelik.