Ingredients:
120ml maize-meal
4 whipped eggs
4ml salt
15ml baking powder
45ml melted butter
45ml sugar
2 tins sweat-corn
Method:
Mix all the ingredients well.
Scoop into oven casserole and bake for 30 minutes in pre-heated oven at 180°C.
|
Bestanddele:
120ml mieliemeel
4 gekliste eiers
4ml sout
15ml bakpoeier
45ml gesmelte botter
45ml suiker
2 blikkies geroomde suikermielies
Metode:
Meng al die bestanddele goed.
Skep in 'n gesmeerde oondskottel en bak vir 30 minute in 'n voorverhitte oond by 180°C.
|