Die Pos front page
HOME / VOORBLAD

NEWS/NUUS

DIARY/DAGBOEK

HAPPENINGS
JOLIFIKASIES

WEATHER/WEER

SMALLS / KITSGIDS

FARMING/BOERDERY

LETTERS/BRIEWE

TITBITS/ONS HOOR

STOP
CRIME/MISDAAD

SPORT

WOMEN/VROUE

RECIPES/RESEPTE
INDEX/INDEKS

CONTACT US
KONTAK ONS

EMERGENCY NUMBERS
NOODNOMMERS

CHILDREN'S FUND
KINDERFONDS


Non-Java Browsers: Back to recipe index

Souttert in ’n japtrap

Dié souttert is so ’n bietjie van ’n verkleurmannetjie. Dit neem die kleur en geur aan van die kok. Jy kan die souttert klee in verskillende baadjies na gelang van die inhoud van die koskas of yskas. Of natuurlik jou gesin se voor- en afkeure.

Vinnige souttert bestanddele:
  • 1 blik soutvleis
  • 1 k gerasperde kaas
  • 2 k melk
  • 1 uie gerasper
  • 1 t droë mosterd
  • 4 eiers
  • 2 e koekmeel
  • 1 t bakpoeier

    Metode:

  • Meng sommer alles in een bak en bak vir ongeveer 20 minute by 180°C.