
HOME / VOORBLAD
NEWS/NUUS
DIARY/DAGBOEK
HAPPENINGS JOLIFIKASIES
WEATHER/WEER
SMALLS / KITSGIDS
FARMING/BOERDERY
LETTERS/BRIEWE
TITBITS/ONS HOOR
STOP CRIME/MISDAAD
SPORT
WOMEN/VROUE
RECIPES/RESEPTE
INDEX/INDEKS
CONTACT US KONTAK ONS
EMERGENCY NUMBERS NOODNOMMERS
CHILDREN'S FUND KINDERFONDS
|
Non-Java Browsers: Back to recipe index
Tradisionele morogo
Elizabeth Omed van Warmbad sê dat hierdie tradisionele resep een van haar gesin se gunsteling is. Sy het ook al baie mense wat glad nie gewoond is aan hierdie anderse smaak van tradisionele pampoenblaar "morogo" nie, plesierig verras met dié heerlike resep.
Bestanddele:
1 kg pampoenblare (skoongemwas en bietjie in water geweek).
1 koppie fyn grondboontjies
1½ teelepels sout
2 liter water
Metode:
Voeg pampoenblare by vinnig kokende water en kook vir so 20 minute.
Voeg grondboontjies en sout en kook saam vir 'n verdere 15 minute.
Bedien saam met warm pap of mielies. Ook heerlik met braaivleis.
|
|
|
|
|