Die Pos front page
HOME / VOORBLAD

NEWS/NUUS

DIARY/DAGBOEK

HAPPENINGS
JOLIFIKASIES

WEATHER/WEER

SMALLS / KITSGIDS

FARMING/BOERDERY

LETTERS/BRIEWE

TITBITS/ONS HOOR

STOP
CRIME/MISDAAD

SPORT

WOMEN/VROUE

RECIPES/RESEPTE
INDEX/INDEKS

CONTACT US
KONTAK ONS

EMERGENCY NUMBERS
NOODNOMMERS

CHILDREN'S FUND
KINDERFONDS


Non-Java Browsers: Back to recipe index

Mushroom Surprise — Sampioenverrassing

Try something different for an hors-d’oevre — something like this
Mushroom Surprise.

Probeer ’n slag iets anders as die gewone voorgeregte, iets soos hierdie Sampioenverrassing.

Ingredients:
mushrooms
cheese
puff-paste

Method:

  • Remove stalks from mushroom and place cheese in each one.
  • Roll the mushrooms in puff-paste and fry in deep oil till ready.
  • Sprinkle with seasoned salt.
  • Bestanddele:
    sampioene
    kaas
    blaardeeg

    Metode:

  • Verwyder stingels van sampioene en sit ’n stukkie kaas in elkeen.
  • Rol die sampioene in blaardeeg toe en bak in diep olie tot gaar.
  • Besprinkel met gegeurde sout.