
HOME / VOORBLAD
NUUS/NEWS
DIARY/DAGBOEK
WEATHER/WEER
SMALLS / KITSGIDS
FARMING/BOERDERY
LETTERS/BRIEWE
TITBITS/ONS HOOR
STOP
CRIME/MISDAAD
SPORT
WOMEN/VROUE
RECIPES/RESEPTE
CONTACT US
KONTAK ONS
EMERGENCY NUMBERS
NOODNOMMERS |
Kyk uit vir ons volgende byeenkoms!
Heerlike bruingebakte skaapkoppe asook ’n volledige spyskaart met heerlike disse Vrydag 3 Julie 2009 om 18:00 op die plaas Athlone naby Settlers. Slegs enkele kaartjies teen R120 per persoon nog beskikbaar. Bespreking noodsaaklik! Kontak Lisbeth Grobler by (014) 730-0245 of 082 898 6407 vir navrae en om uit te vind wanneer die volgende GROOT VREET op die Springbokvlakte is. Die volgende ete vind plaas 2 Oktober 2009.
|